eNuus het ons besoek op 2 Mei | Fijnwyn kos- en wynfees

"Die Kaapse wynwêreld het die naweek in Pretoria kom anker gooi. Besoekers aan die Fijnwyn-kos- en wynfees het nie meer nodig om té ver te reis om van die land se voorste wyne te proe nie."

"Visitors to the Fijnwyn food and wine festival did not have to travel far to taste some of the Western Cape's finest wines. The festival is fast becoming an institution in the capital."